Huisgenoot Bak

Magazine

Sluit aan by die wêreldwye bakgier! Hierdie tydskrif is perfek vir sowel gesoute en groentjie-bakkers, vir ma’s wat binne minute vir die kinders ’n koek aanmekaar wil slaan tot mense wat vir gaste wil bak of selfs hul spogkoeke wil verkoop. Daar’s ’n afdeling oor basiese mengmetodes en elke resep vertel vir jou vooraf hoeveel moeite en tyd dit vereis. Al die klassieke staatmakerkoeke is hier, plus natuurlik verruklike kaaskoeke, sjokoladekoeke, soetkoekies en minikoeke. ’n Hele hoofstuk is aan gesonder koeke met min koolhidrate toegewy – ja, jy kan Franse vanieljekoek geniet terwyl jy jou dieet dophou!daarmee . . . in Huisgenoot WORS is daar altesaam 100 smullekker resepte vir worsgeregte, of dit nou boerewors, varkworsies, ka...asworsies of Weense, Russiese, Duitse of Italiaanse worse is! Huisgenoot se kosredakteur, Carmen Niehaus, het ook haar eie keuse van moderne worsrolletjies ingesluit. Kry jou eksemplaar nou!

Saved in:

Online Access

Unlimited copies available

OverDrive Resource Page

Subjects
Published
Media 24 Ltd
Language
Afrikaans
Online Access
OverDrive Resource Page
Format
Digital Magazine
Digital Magazine
Release Date7/28/2015