Huisgenoot-Wenresepte

Magazine

Wonder jy wat jy vanaand vir ete kan maak? Kies dan iets wat maklik, vinnig en smaaklik genoeg is om vir Huisgenoot se TV-program Jy Het ’n Wenresep op die DStv-kanaal VIA gekies te word! Elke resep in die boek is deur een van die program se bobaas-kokke ontwikkel en word beoordeel volgens smaak, interessantheid, bekostigbaarheid, varsheid en die tyd wat dit verg. Huisgenoot se kosredakteur, Carmen Niehaus, gee boonop vir van die resepte ’n effense kinkel, deel planne om kosflaters te red en gee ook raad oor hoe om ’n gereg te geur dat dit op sy lekkerste smaak. Te koop teen R45.

Saved in:

Online Access

Unlimited copies available

OverDrive Resource Page

Subjects
Published
Media 24 Ltd
Language
Afrikaans
Online Access
OverDrive Resource Page
Format
Digital Magazine
Digital Magazine
Release Date4/4/2016