Stroom Saam!

Magazine

Wil jy jou gunsteling-program kettingkyk, maar jy weet nie waar om dit te kry nie? Het jy 'n epiese reeks klaar gekyk en wonder wat jy volgende kan aanpak? Stroom Saam! sal al jou vrae oor stroomdienste beantwoord. Van al die tegniese aspekte van hoe en waar jy al die stroom-apps kan kry, hoe om dit op jou ouer model TV te laai en wat jy nodig het om dit te doen, tot watter stroomplatforms in Suid-Afrika beskikbaar is en watter programme, reekse en flieks hulle aanbied – Stroom Saam! sal jou stroom-ervaring maklik en heerlik genotvol maak.

Saved in:

Online Access

Unlimited copies available

OverDrive Resource Page

Subjects
Published
Media 24 Ltd
Language
Afrikaans
Online Access
OverDrive Resource Page
Format
Digital Magazine
Digital Magazine
Release Date11/10/2022